I are, I is...I am
I am confused....I am emotional....I am mad
I'm feeling a bit lonely today!
Dit voel of ek weer net in 'n hoekie kan sit en my oƫ kan uithuil! Ek haat dae soos die! (Ok, om eerlik te wees voel ek vir meer as 'n week al so)
Het baie lus gehad vanoggend om hubby met elke beskikbare pot en pan in my kombuis, mee te gooi! Hy het weer sy "most famous" Hit-&-Run routine gedoen (dis nou waar hy wakker word, opstaan, klaarmaak vir werk in sy kar klim en ry en my met die res los), en dan het hy ook nou nog die guts gehad om my vanoggend te vra of EK onthou het om sy broek wat hy wil aantrek vandag, in die tuimeldroƫr gegooi het...WTF????? Doen dit self!
Miskien sal die maandelikse "koffie-date" saam met die girls my beter laat voel en bietjie tyd gee om te ontspan en weer beheer oor myself te kry
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.